Sanlam Alert: new scam doing the rounds

Sanlam Alert: new scam doing the rounds

** Email from SanlamConnect**   Dear Business Partners Alert: new scam doing the rounds It has come to our attention that an entity, using the name Sanlam Finance, has been presenting itself as a commercial loan provider, offering consumers loans using Sanlam...
Sorg dat jou testament op datum is

Sorg dat jou testament op datum is

Dit is belangrik om jou testament van tyd tot tyd te hersien, veral indien ’n kind gebore is of indien daar ’n huwelik, egskeiding, dood van ’n begunstigde of eksekuteur, of erflating was wat nie deel van die bestaande testament uitmaak nie. Hier is ’n paar wenke om...
Wanneer die noodlot tref….

Wanneer die noodlot tref….

Dis ’n gewone dag by die werk, alles is klopdisselboom en dan… uit die bloute gebeur iets wat jou volgende salaristjek, jou jaarlikse bonus en jou fleksieverband geheel en al insluk. Dit het al met ons almal gebeur – die vrieskas is stukkend, die wasmasjien pak...